*Hoofstuk vier*

37 0 0
                                    

Die dag het aangebreek waar Alexa se menstruaisie tydperk opgehou het. "Bertus my skat. Eks klaar." Se Alexa die dag toe sy by Bertus se huis aankom. Bertus se ouers was weg vir n hele rukkie dit was n noodgeval gewees. Bertus vra toe."my engel. Hoe begin ons?" "Ons begin stadig my engel." Se Alexa met n angstige stem.

Bertus se toe. "Onthou. Ons verhouding gaan nie oor sex nie. Dit gaan oor vertroue, liefde en omgee oor mekaar."
Alexa se toe. "Ek sal dit onthou my engel ek belowe."
Die tyd het gevlieg en Alexa moes toe huis toe gaan. Sy het skaars by die huis gekom en daar was n groot probleem.

Alexa begin toe erg stress oor swangerskap en wat haar ouers gaan se. Ek bedoel wat sal n 15 jarige meisie se ouers se as sy by hulle kom en se, ma, pa, eks swanger.
Hulle voer n gesprek oor die voon uit.
Alexa:Bertus. Wat gaan ons doen as ek swanger is?
Bertus:Alexa asseblief vergeet daarvan. As jy aanhou aan dit dink gaan die stress jou erg vang.
Alexa:Maar se nou net ek is. Wat se ons vir die mense?
Bertus:My skat kalmeer nou toe.
Alexa:Okay my engel.
Bertus:Lekker slaap my skat. Lief jou baie.
Alexa:Jy ook bokka.

Grootste liefde, nou verlore Deur A.HoughTempat cerita menjadi hidup. Temukan sekarang