Verlore

47 5 0
                                    

Verlore

Mens kan so maklik verloore raak
Mense kan net so verdwyn
Niemand sal dit agter kom nie
Kyk mooi almal se smile verdwyn
Hulle geeste is weg
Nes myne vanaand

So alleen so apart
En jy is rondom mense
Ek lag saam
Maar ek is nie part hiervan nie
Almal het iemand
Almal soek iemand
En nou sit ons weer alleen
Net hier en daar is geliefdes
En ek stok siel alleen
Ek wens net ek kon net n bietjie liefde kry
Dalk net iemand kry
En iemand kry wat my verstaan
Maar tog is daar geen

En tog is ek alleen
En net verlore
Wens net jy kon dit sien

Di maan tussen di sterre spook oor my
Die gedagtes en ervarings alles weg
Alles verlore
Damn kan jy net sien
Ek mis jou
Ek verlang na jou
Maar jy sien dit nie
En as ons praat dans
Ons net vreemdelinge
Damn maak oop jou oë

Kyk net vir n slag na my
Kyk net ek wil nie verlore voel nie
Dammit kom hou my vas net styf vas
Moenie laat gaan nie
Ek gly weg
Ek raak verlore
Dammit ek is dood
Dammit ek is weg
Kom vind my
Asb red my...

Ek kort jou
Ek is weg
Ek is verlore
Ek is hartseer
Asb asb red my

Shadow's Poetry bookWhere stories live. Discover now