My ware kleure

13 1 0
                                    

My ware kleure

Die ding van my is:
Ek is te bang
om my ware kleure te wys vir almal
En as ek dit gaan wys.
Wat gaan almal van my rerig dink,
Gaan hulle sê: "Jy is van jou pad af!"
Of dalk erger goed?

Wat gaan hulle sê as hulle sien
Wat ek uitlik kan doen,
Dat ek ook net so "fun"
Soos die ander kan wees?

So ja ek steek in die donker
Hoeke weg van leeuns en bedreiging,
Maar ek het my Redes Hoekom!
Ek weet hulle gaan my uitlag
En my spot
Sê dis nie die regte ek nie!

Maar dit is...

En hopenlik het ek eendag die moed
Om almal te wys wie ek rerig is!

Maar net vir eers nie nou nie....

Shadow's Poetry bookWhere stories live. Discover now