HOOFSTUK 1

12 2 0
                                    

Die son kruip vroeg uit agter
die berge , en die  De Swart familie sit op die stoep .Hulle is altesaam 5 in die gesin . Hulle kyk hoe die son agter die blou berge opkom . Branden vat ń paar tree terug en kyk vir pa  "Hoekom gaan ons nooit  dorp of skool toe nie?" Pa kyk na hom en antwoord nie gerug nie en kyk verder  vir die son se opkoms. Veronica , Branden se sussie ,  stap nader "Want pa het eedag vir my gesê dat ons anders is as ander mense" Branden kyk snaaks na Veronica "Wat bedoel jy ons is anders"
Veronica kyk vir ouma

dan stap sy nader "My kind ons is maar net anders ons bly net  hier op die plaas aalleen " .




Ma stap in die huis in  en draai weer om " Kom julle ons gaan nou ontbyt eet" Almal stap in en gaan sit by ń groot bruin hout tafel. Ma skep vir almal kos in . Na ete stap pa na Branden en Veronica" Kom julle twee ons gaan gou na die skuur toe. Hulle stap saam pa en wonder wat hulle by die skuur gaan maak. Pa stap tot voor die skuur en maak toe die deure oop " Jis die deure maak baie geraas " sê Veronica toe pa die deure oop maak . Pa stap na  ń skakelaar en skakel toe die skuur se ligte aan .  Die skuur is net vol hooi en gras Pa loop verder aan verby al die hooi en grasse tot aan die einde van die skuur . In ń hoek lê daar ń klomp grasse pa  draai om en kyk vir hulle"Ek moes dit allankal  vir  julle dit gewys het .Pa draai toe weer om en stamp en stoot al die grasse weg van die hoek af " Daar is dit" sê pa sonder om vir hulle te kyk. "Wat is daar " vra Veronica neskurig. Hulle stap nader en daar is dit ń klein hout deurtjie op die vloer . Hulle staar ń rukkie na die deur "Wat is dit" vra Branden.

Ma en ouma stap nader "Toe vir wat wag julle maak oop die deur" sê ma vir hulle.

Dit is die eerste helfte van hoofstuk 1

De Swart se geheimWhere stories live. Discover now