Hoofstuk 1 Stuk 2

16 3 0
                                    

Veronica  steek haar hand uit en maak die deurtjie stadig oop "Dit is dan so donker daar onder" sê Branden in ń bewerige stem. Pa stap toe af met die trappe en  druk toe aan ń skakelaar in ń paar sekondes verskyn die hele vertrek onder vol lig . Almal begin by die trappe afstap .Die twee kinders kyk verbasend "Wow" sê Veronica verbasend .Die plek het soos ń ondergrondse paleis  gelyk. Ouma stap nader na die kinders en sê " Jou oupa het die paleis met sy eie twee hande gebou" "Nou maar waar is oupa nou "vra Branden  .Pa antwoord  "Niemand weet nie , hulle sê dat hulle hom laaste hier gesien het en nou is hy net weg " .

Almal klim die trappe terug op na die skuur. Pa maak die skuur se deure weer toe en loop weer terug huistoe. Ouma loop terug na haar kamer en klim toe in haar bed en pa en ma loop weer by die deur uit na die plaas se hek toe. Branden sit op sy bed besig om ń tydskrif te lees . Veronica sluip in die gang af na Branden se kamer."Hei Branden " "Wat soek jy Veronica" "Dink jy ons moet die paleis gaan deursoek ?" vra Veronica" ." Ja kom ons doen dit " sê Branden in ń blyerige stem.
Hulle pak toe vir elkeen ń rugsak met kos en water in en gooi dit op hulle rug.

Veronica en Branden sluip na die skuur toe en maak die deure oop."Ons moet vinnig maak die weer is besig om optesteek" "Ja " antwoord Veronica vir Branden. Hulle staar weer ń ruk na die deur en Branden vat aan die handvatsel en los dit weer.
"Wat is vout ?" "Sus ek dink nie dit is ń goeie idee nie".
Skielik hoor Veronica hoe ma en pa skree "Branden, Veronica waar is julle".Hulle hardloop uit die skuur uit huis toe . Branden en Veronica stap in die sitkamer in en sien hoe ouma op die bank sit en vir hulle kyk.
"En waar was julle tweekies
gewees" "Ons het net ń bietjie in die bos  gaan rondloop" antwoord Veronica vinnig. Pa en ma stap toe ook by die sitkamer in "En waar was julle en wat soek julle met julle rugsakke?" "Hulle het ń bietjie buite rond gespeel"antwoord ouma vir pa. Ma en pa loop verder in die gang af en tot in hulle kamer.

De Swart se geheimWhere stories live. Discover now