Hoofstuk 2

14 4 1
                                    

Ouma sit op die bank en boek lees en later kom sit die twee saam ouma en lees elkeen ook ń boek. "Wat lees julle twee ? " "Ouma ek lees ń boek van Roald Dalth"
"En jy Branden?" "Ek kyk na sports karre" .Veronica staan toe op en loop tot by ń stapel boeke wat langs ouma lê. Sy
vat die boek met die meeste stof op . Sy maak hom aan die agterkant oop om te kyk oor wat die boek gaan. Toe sy die boek oop maak val daar ń briefie uit "Ouma" skree Veronica opgewonde .Ouma vat die brief toe en maak hom ook "Julle die briefie is van oupa af " "Ouma lees dit vir ons asseblief " smeek Veronica.
"Nou goed hier gaan ons"...

"Liewe vrou"

"Ek stuur die brief vir jou omte sê dat die paleis klaar is. Ek het die paleis gebou vir jou. Daar is ń kaart in die paleis en ek het vir jou iets spesiaal gebêre. Hoop jy kry dit gou."
" Jou man Jan"

die hoofstuk is  kort maar daar bou spanning op in die volgende een.

De Swart se geheimDonde viven las historias. Descúbrelo ahora