Iets Het Gebeur.

137 10 4
                                    

 Iets het gebeur

Jou hart is verskeer en nou moet jy probeer verstaan.

Jy maak my seer ,

Jy braak jou emosies op my uit

Druk dit in my keel af

Knyp my neus toe 

en nou moet ek net sluk.

Ek het nie hiervoor gevra nie

Jy hou net aan , 

Hier kom jy alweer met jou manipulerende slagoffer gees.

 Jou dik lip en plastiek tranne 

dit werk elke keer , maar ek val nie meer vir dit nie. 

Ek weet wat jy regtig is en ek weet hoekom jy dit doen.

Iets het gebeur , Jou hart is verskeer 

en iemand anders kry die blaam.

Iets Het Gebeur.Where stories live. Discover now