Dialoog Tussen Vriende

1.1K 3 1
                                    

 Dagse. Voordat julle die dialoog lees moet ek julle net eers waarsku; dit is nogals kras. Ek het probeer om maar iets buite my gemaksone te doen. Ek hoop dit maak julle lekker lag!

Toneel: Hoerskool Anderkantdieberg. Maandag. Twee seunsvriende ontmoet mekaar agter die wiskunde juffrou se klas tydens pouse en bespreuk die naweek se gebeure.Groot Gert - 'n breebors seun met donker plat krulle.Vreeslike Fanie (nie soo vreeslik nie) - 'n skraal seun met reguiit blonde hare en puisies by die nek af.Gert leun teen die muur, besig om 'n sigaret te rook. Fanie kom aangestap en neem 'n plek langs hom in.

Gert: Waar draai jy tollie? Eks al amper klaar gerook!

Fanie: Chill jou guavas ou, ons het nog baie tyd.

Gert: Het jy die wille pietersiele gebring?

Fanie: Wat dink jy? Ek's nie 'n moegoe nie, ek sal nie die papegaaislaai vergeet nie. Hierdie goed is die shit, ons gaan die res van die dag spookgerook wees!

Gert: Hou op kak praat en rol hom. Hoekom was jy nie by Johan se kuier Saterdag aand nie? Dit was befok gewees ou.

Fanie: Ek het fratskak gehaad. My hele gesin gietergat al heel week toe vang dit nou Saterdag aand by my op net toe ek in die kar klim.

Gert: Hahaha siff ou! Jy moes 'n prop in gedruk het of iets, want Mooi Melanie was daar en sy het soo stywe wit rokkie aan gehaad met 'n shocking pienk tietsak en 'n swart tergtoutjie. Ou, mens kon alles sien!

Fanie: Fokkiiiiit, daai kooivlooi gee my dringende draad soos nog iets!

Gert: Haha ekt jou gese jy't uitgemis! Daai drolknipper van 'n Theunis hetfokken saam die klitsgrasssussies verdwyn. Blykbaar het hulle vroetelvergadering gaan hou in Johan se ma se kamer.

Fanie: Hoe daai poenanie-neus dit reg kry om twee koeksusters te kry om te trulsmul weet ek nie.

Gert: Ek hoor hy het 'n moerse paraploeg. Hulle noem hom die "plesiertier".

Fanie: Het jy toe met Sexy Sandra gepraat by die kuier?

Gert: Ou, die brannewyn vlieg het heelaand by my gesit. Ek was soo gekuier, implaas van Sexy Sandra gaan ek toe vir Skeel Sandra. Fok!

Fanie: Shit ou, daai Sandra is soo skeel sy kan haarself diep in die oe kyk!

Gert: Ek weet ou maar ek kan jou een ding se, van agter af is sy 'n lekker laat-waai-naai.

Fanie: Ek het rerig uit gemis! Dalk sal sy my van my vliesvlinder ontneem?

Gert: Wat de fok ou?! Nee! Mens deel in elk geval nie koekies nie, veral nie met jou boetstoet nie. Wat het jy Sondag alles gemaak?

Fanie: Ons het weer by my sussie se kerel gaan braai.

Gert: Agenee nie daai hangkas haas nie. Hy's skewer as Sandra se oe!

Frankie: Ja ek weet. Die fok weet alleen hoekom, maar my sussie het my vertel hy't 'n dingring.

Gert: Hy lyk soos 'n hoerboer.

Frankie: Ek weet, maar ek doen dit maar vir ou sus. Sy wil he ons moet pielevleg en "best buds" word.

Gert: Nee, hy is nie lekker nie, maar sy ma is 'n ander storie. Sys 'n jonglatkat.

Fanie: Jaaa! Elke keer wat sy af buk om die tafel voor my af te vee loer haar melkweg vir my, dan moet ek net keur dat ek nie skietverdriet kry nie.

Gert: Janee sy's 'n lekker stukkie. Sy gee selfs vir my 'n Jakop Regop elke keer wat sy haar melk kanne teen my vasdruk wanneer sy my groet.

Fanie: Ja dis net jammer haar man is 'n skaarpie.

Gert: Ek sal daai fokkerneut enige dag aanvat!

Fanie: Kom blikoor die klok het gelui.

Gert: Ja asgat sien jou in Engels!

You've reached the end of published parts.

⏰ Last updated: Nov 15, 2019 ⏰

Add this story to your Library to get notified about new parts!

Afrikaans en Sy GemeenskapWhere stories live. Discover now