Public transport

65 7 2
                                    

In Suid-Afrika het ons nie treine, busse en trems gehad nie.

Trems  is soos treine maar korter en jy kry hulle net in die stad.

As jy public transport wil gebruik moet jy 'n "maki" kart hê. Die kart is groen en dit is soos 'n bank kart. By die stasies of bus stoppe is daar so ding waar jy geld op jou kaartjie kan sit. Jy sit jou geld in soo gatjie in en die ding syg of trek dit in. As jy op die trein wil gaan kos dit $6 ( R 60) - min of meer. 
 Die trem kos $4 of jy kan die city loop vat en dit is verniet.
 Busse kos $5.

Die mense in die bus, trein of trem gee nie om wat jy doen nie. Die mense hier gee nie om wat ander mense doen nie soos  jy kan enige iets doen en ander mense sal nie om gee nie.

Suid-Afrika  Na  AustraliëWhere stories live. Discover now