"Ek was ń klein seuntjie wanneer ons hier van Noord-Kaap na Wes-Kaap toe getrek het.Ek was so vyf jaar oud.Ek onthou hoe my moeder gehuil het,hoe vies my vader was,maar ons het na ń plaas in Stellenbosch getrek in 1974 wanner dit nog Apartheid was." dink ek soos ek op my stoepie sit met ń koppie koffie...
***FLITS TERUG***
..."Mamma,waartoe gaan ons nou?" vra ek my moeder.Sy lyk bekommerd op die oomblik en ignoreer my.Ek vra weer "Ma!",sy kyk na my en sê "Han,sit net stil,my kop draai van al jou vrae!"My vader bestuur die motor en hulle trek in,van ń lank ry van Noord-Kaap af,op 'n werf van 'n plaas.
Die plaas is groot en daar is ń mooi Kaap-Hollandse huisie daar.Op die plaas was daar 'n rooi trekker, wat my verbaas het, want ek wou altyd 'n trekker ry. Die dam was ook gevul met klein eendjies.Dit het my verbaas en my aandag weggetrek onmiddelik.Ek wil net in die dam gaan speel maar my moeder keer my elke keer.
My vader het sy besigheid in plaas produksie begin en het groente gegroei.Hy het ń besige man bekom en was altyd besig op die plaas.My moeder het na my gekyk en in die plaas se groente winkel gewerk om die groente verkoop te kry.Hulle het so mooi saam gewerk.
Toe Suid-Afrika bankrot geraak het van die Vereenigde Nasies(Anti-Apartheidsbeweging),het besigheid op die plaas sleg gegaan.My vader het begin drink.Een dag kom hy huistoe dronk,hy het begin aan my moeder slaan."Dis jou skuld,jou teef!Ons gaan bankrot wees as jy nie jou reg trek nie!"skree hy en slaan my moeder dat sy op die vloer lê.Ek begin huil."Kyk nou,jou kind huil en jy lê daar!"skree hy en tel my moeder by die hare op."Maak hom stil voor ek hom verdrink,nou!"Het hy geëis.Sy staan stadig op en tel my op.
Ons gaan bed toe.Ek was bekommerd en bang en vra my moeder "Mamma,hoekom slaan Pappa aan jou?."Sy bly stil.Ek snik van die huil en vra "Gaan hy dit weer aan Mamma doen?"Sy bars uit van die huil en beantword my "Nee my kind,hy is net ongelukkig want ons plaas maak nie geld nie,en hy het ń drankie weg."Sy vee my gesig af"Moenie eendag drink nie,dit is nie goed vir jou nie want kyk wat drank aan Pappa maak."waarsku sy my."Kom,Mamma gaan by jou slaap vanaand,hoe klink dit?"vra sy.Ek knik my kop en maak my oë toe.
Vyf jaar later,dit was my verjaarsdag op 15 Julie.My moeder was in die kombuis besig terwyl ek my aantrek vir skool.Ek was so opgewonde daardie dag."Kom nou Han,jy gaan laat wees vir skool."sê my haastige vader."Gaan groet Mamma nou asseblief!"Het hy geëis.Ek kom uit die kamer gehardloop in my maroen en goud skoolklere aan,met ń glimlaggende gesig."Toe nou Han,hier is jou brood en sap vir skool."sê my moeder soos sy my kop soen."Geniet jou dag."Sy gee my ń drukkie en toe vat my vader my motor toe.
Soos ons na my skool toe ry,my vader lyk baie kwaad en sê "Klein meneer,as jy nie jou sokkies gaan op trek nie,gaan ek vir jou hier los by die swart mense!"Hy wys na die arme swart mense, wat staan op die kant van die pad en wag op die wit boere om te kom en hulle te versamel."Weet jy wat hulle sal aan ń wit seuntjie soos jy doen?Ek is verseker dat jy nie wil hê ek moet jou hier aflaai nie!"Skree hy na my kant toe.Ek bars uit van die huil.Hy sien dit en word meer kwaad.Hy stop die motor en begin skud my rofweg"Hou op huil nou!,stop hierdie fokken ding nou!"Ek huil meer.Hy slaan my kop teen die venster vas en sê "Nou sal jy nie meer vandag skool toe gaan nie,huil vir niks hier!"My neus bloei.My vader draai die motor om en soos hy verby die mense wat op die sypaadjies staan ry,ry hy amper almal die mense van die sypaadjie af.
Ons kom by die huis en hy ruk my uit die motor uit.Soos ek huil,hoor my moeder hoe huil ek en sy hardloop uit."Han,wat het gebeur?"vra sy soos sy uit bars van die huil."Is jy oraait my kind?"Soos my vader weg loop,sê hy "Julle almal verdien dit"My moeder vee my gesig af en vat my badkamer toe."Ek is jammer dat ons moet hierdie lewe leef.As ek net na Oupa geluister het,sal ons ń goeie lewe gehad het."Sê my moeder."Ons moet met dit vir nou deel, maar ek sal dink van 'n plan om jou 'n beter lewe te gee."Ons altwee glimlag.
Die volgende week,het my moeder vir my gereël om by my tannie te woon in Bloemfontein.My vader weet niks van hierdie plan nie.Ek klim op my tannie se mini-vragmotor en my moeder het my 'n drukkie gegee. "Sien jou my kind, leef die lewe wat jy bedoel was om te leef."Sy gaan na my tannie toe en sê "Pas hom mooi op,ek sal geld stuur as dit nodig is.Dankie vir dit Paula,ek waardeer dit baie."Hulle glimlag en toe ry ons Bloemfontein toe.Ons het op die lank pad gery,ek hoop net my vader verander...
***Skop Uit Die Flits Terug***
Die koffie het koud geword en ek stap binne om te gaan stort...
YOU ARE READING
DIE BOER SE KIND
Non-Fictionń Suid-Afrikaanse seun, het in die apartheidsera grootgeword en het moeilikheid deur sy beledigende vader beleef. Hy het geglo dit was die weg, maar toe sy vader gesterf het, en apartheid geëindig het, het sy steeds die merke gehad van mishandel te...