Opsomming

7 1 0
                                    

'n Suid-Afrikaanse seun, het in die apartheidsera grootgeword en het moeilikheid deur sy beledigende vader beleef. Hy het geglo dit was die weg, maar toe sy vader sterf en apartheid geëindig het, het hy steeds die merke gehad van hoe hy mishandel was. Sal hy 'n normale lewe leef? Sal sy vader se weë op sy toekoms afvryf? of is dit net 'n ander boer se kind? ​

DIE BOER SE KINDWhere stories live. Discover now