Select All
  • Die ou huis
    1.3K 30 8

    Wat doen die ou oom in ons straat met al die kinders se speelgoed? Ek en my beste vriendin, Riley is besig om te probeer uit vind. Een van ons kan iets oor kom en die ander een kan dalk nie alles hanteer nie. Ou vriende kan uit nêrens opdaag en dalk die lewe moeiliker of makliker maak. Die ou oom in die straat het bet...

    Completed  
  • Die stemme in die nag
    1.2K 31 33

    Saans as mens wil slaap, dan kom al die stemme, die planne, ek moes dit of dat gedoen het........die duiwel fluister in jou oor, jy is baie brawer. Maar as die son opkom en al die realiteite van die lewe jou tref, wil jy soms dan n slaappil drink en weer in die bed terugklim. Die silwerrandjie om die donkere wolke is...

    Mature
  • Trane
    176 4 1

    lerina smith

    Completed   Mature
  • Groen
    4K 154 21

    Hoe hanteer jy iets wat jy nie weet hoe dit werk nie? Wat as daar iets uit my kas kom en my drome wil kom waar maak ! Ek en my beste vriend gaan als saam doen en mekaar help maar wat van Chantel wat uit my kas uit kom? En my broer wat als probeer uitvind? Lees en vind uit wat gaan gebeur.

    Completed  
  • Ongesproke dankie
    171 13 1

    Completed  
  • Bella
    362 6 1

    Bella is 'n jong vrou, wie se familie haar ure se plesier verskaf met al hul streke. Deel saam met haar in hul lief en leed.

    Completed  
  • Jy lyk net soos sy...
    121 8 1

    Dis 'n storie oor 'n meisie wie se ma haar alleen gelos het met 'n pa wat haar mishandel en gebruik. Sy kan met niemand praat nie, want sy ken niemand nie... Sy probeer al lank om weg te kom, sal sy dit reg kry??