Select All
  • Om 'n Tiener te wees
    4.4K 29 3

    Hierdie is 'n versameling van gedigte en kortverhale wat ek geskryf het en nog gaan skryf! Dit is spesifiek vir tieners saamgestel en ek is seker dat alle tieners met sommige van die gedigte en kortverhale sal kan assosieer. Lees gerus om bietjie te ontspan en in die skoene van 'n tiener in te klim!

  • Jare se verwondering
    1.9K 85 15

    Sewentien jaar. Dit hoe lank ek al met die gevoel binne-in my worstel. Die opwinding om na so 'n lang tyd weer hom te sien maak my opgewonde. Tot ek hom weer sien. Daardie gevoel het nog nooit weg gegaan nie, inteendeel word hy by elke oomblik grote en sterker. Wat nou? Is daar dalk 'n manier dat hy dalk dieselfde vo...

    Completed  
  • Eendag
    1.5K 41 6

    Ware liefde is nie iets wat toevallig gebeur nie, en so leer Nico duur lesse deur sy hoërskool loopbaan. Nico was bang om sy lewe alleen te lewe, om nie dit met n spesiaale iemand te kan spandeer nie. Behalwe vir die vriendskap van sy 3 beste vriende, André, J.P, en Coloured was Nico n enkelling. Tot hy iemand besond...

  • Liefde Maak Seer!
    8K 306 81

    'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam" "Gee jy om as ek saam jou skool toe stap?". Ek kan amper nie 'n wo...

    Completed  
  • Grappe
    1.6K 16 5

    Afrikaanse Grappies

    Completed   Mature
  • Learning for you
    16.5K 1K 2

    (Editing) (Complete) Tarina is a Afrikaans speaking girl working in America, she meets Kane who is a professional bull rider. He heard her talk Afrikaans and now he wants to learn it as well, but for what purpose? Please note that there is Afrikaans in a few places in the story but I'll do my best to translate or...

    Completed