Drienie kort vir Hendrina labuschagne Alta Snyman Lettie kort vir Aletta Struwig Ben Saaiman Aalwyn Liebenberg Michael Hunt Hazel Mcdougal Kevin Mcdougal 20 Hazel se ouer broer en Alta se crush vir jare Saam op skool, dinge gebeur in hulle lewens. Nie altyd verstaanbaar of lekker nie, sommiges verassend en ongelooflik. 'n Verassende 10 jr reünie en groot liefde. Drienie, Alta, Lettie en Hazel is boesem vriendinne op skool. Ben, Aalwyn en Michael is ook groot pelle. Dan kom hulle bymekaar tydens hulle 10 jaar reünie, nou is hulle 28. Daar is 'n paar verassings en kinkels in hulle lewens gewees en almal is nie meer die sorgvrye kinders van 10jr terug nie. wat het in elkeen se lewe gebeur en hoe gaan die vriendskappe weer ontwikkel na 'n naweek saam se reünie.