I'm 54 year old, married to a bike crazy man with a daughter of 28, a son of 29, a daughter-in-law of 27, all into biking. And now I'm also the proud grandma of a little granddaughter too. I love to go on long rides with my husband on his bike, do yoga and aerobics so I call it aeroba. I read (a lot), paint, write, doing crafts, house work, gardening, cooking and baking.
Ek glo almal verstaan my engelse bio, so ek sal net 'n paar goed vi my Afrikaanse lesers byvoeg. Ek skryf in Afrikaans soos baie mense vandag praat, dus maar 'n tipiese Afrikaans/Engelse 'slang' of ek probeer terugval op di taalgebruik van di tydperk waarin my boek afspeel . Baie hou ni daarvan ni, maar ek voel dan lees jy net ni my boeke ni, aangesien al my boeke gratis is. Ek skryf omdat ek dit geniet en dis baie keer aangehits deur iets wat ek êrens sien of hoor of selfs mense wat my vra hoekom skryf ek ni oor dit of dat ni...wat my dan 'n idee gee vi 'n storie. Dankie aan elkeen wat my follow en wat my boeke aflaai, lees en comment, ek waardeer dit ongelooflik baie.
Blessed Be
Mamba44
- Rayton Gauteng South Africa
- Дата регистрацииJune 3, 2015
Зарегистрируйтесь в крупнейшем сообществе любителей историй
или
My new book if you want to read ithttps://www.wattpad.com/story/258283669Посмотреть все беседы
Истории от автора Mamba44
- Опубликовано 38 историй
Shadow Reaper's MC Book 1 Size doe...
8.4K
288
13
This book has a mature rating. Please be warned, there's rape scenes, body shaming, violence, battered wifes...
+ еще 7
Chalo boek 2
0
0
1
Brigadier Kabelo Sarpong het 'n squad in die Suid-Afrikaanse Polisie. Chalo wat Battle beteken en het hulle n...
+ еще 4
Piccolo
42
0
9
Vincent is 'n regte bad boy met sy motorfiets en sexy glimlag. Hy is 'n charmer, maar geen girl kon nog ooit...
+ еще 7