Hallo... wierd om iemand Afrikaans te sien praat hier! Het jou comment op Jo se page gesien, toe dog ek dis darem baie onvriendelik van my om nie 'n mede afrikaner te groet nie, ;)
Hallo... wierd om iemand Afrikaans te sien praat hier! Het jou comment op Jo se page gesien, toe dog ek dis darem baie onvriendelik van my om nie 'n mede afrikaner te groet nie, ;)
Liefffff jouuu!!!jame ekt nie gereply! Dis soos die OULIKSTE woorde wat al ooit uit jou mond gekom het!;-) J n amazing mensi en ek se elke dag vi Jesus danki dat ek ju ken. Ons matriek jaar gaan amazing weeeees! Naaar...
Lief jou en vroegtydige nuwe jaar! Mag die jaar fantastic wees en mag liewe Jesus jou jaar amazing maak en mag al jou drome waar word die jaar.
Lief jou my skattebol, my hart se punt .... blah blah <3 :)