(A)Ek is 'n digter, skrywer en redigeerder. Ek ontgin my skryftalent en passie vir literatuur sedert my laerskooldae. 

Gedigte: Ontdekkingsreis van die voetpad (Digbundel), Lanferland (verkyn in Kormorant Junie 2013), Wêreld (verskyn in Die Hoërskool Wagpos jaarblad 2013)
Kortverhale: Meer as reën (verskyn in Pouveer, Mei 2017), Die Foto (verskyn in Pouveer, Junie 2017), Cupido Speel Paintball Deel 1 (verskyn in Pouveer, Julie 2017, Deel 2 in September 2017)

In 2014 het ek die ATKV se Herfsskool vir Kortverhaalskrywers by gewoon.
Tans wil ek my toespits op die skryf van romans en speurverhale, alhoewel my skryfwerk nie net daartoe beperk is nie. Geselekteerde kortverhale is hier geplaas. Lees en lewer gerus kommentaar! Geniet dit!

(E) I am a poet, writer and editor. I started developing my talent and my passion for literature when I was still in primary school.
I prefer to write in Afrikaans.
Poetry: Ontdekkingreis van die voetpad (Expedition of the pathway, anthology), Lanferland (appeared in the Kormorant), Wêreld (World) (appeared in Die Hoërskool Wagpos' yearbook 2013).
Short stories: Meer as reën (More than rain, appeared in Pouveer, May 2017), Die foto (The photo, appeared in Pouveer, June 2017), Cupido Speel Paintball Deel 1 (Cupid plays Paintball part 1, appears in Pouveer, July 2017. Part 2 in September edition).

In 2014 I attended the ATKV's Autumn School for Short story writers.
Currently, I want to focus on writing romance and mystery novels, although my writing is not limited to these genres. Selected short stories were published here. Please read and feel free to comment. Enjoy!

Vanuit die as cover by Vivienne Rothman
Other covers: Maryna Steyn (All photo's are free images from either Canva, Freestockphoto or Depositphoto and edited by the author)
  • South Africa
  • JoinedNovember 4, 2016


Last Message
MarynaSteyn MarynaSteyn Nov 20, 2020 06:22AM
Volg my nuwe gedigte projek @gebroke_paragrawe op Instagram! Hierdie projek kombineer gedigte en illustrasies. Lees die gedigte en leer ons tallentvolle illustreerders ken. Sien jou daar
View all Conversations

Stories by Maryna Steyn
Die Laaste Maal by MarynaSteyn
Die Laaste Maal
Niemand weet wanneer hy of sy tot sterwe gaan kom nie, maar met die verloop van tyd word daar aanvaar dat, so...
ranking #10 in drama See all rankings
Cupido speel paintball (Cupid plays paintball) by MarynaSteyn
Cupido speel paintball (Cupid play...
Soos verskyn in Pouveer gedurende 2017. Dit is 'n tradisie onder die neefs om saans, saam met vriende, paintb...
ranking #2 in kortverhaal See all rankings
Die Foto (The photograph) by MarynaSteyn
Die Foto (The photograph)
Soos verskyn in Pouveer Tydskrif Junie 2017. Skielik na al die jare het hierdie foto weer sy aandag gevang...
ranking #4 in humor See all rankings
1 Reading List