mamba44

Dankie vi di follow. Hoop jy kry iets leesbaar tussen my stories.

MinxVanniekerk

@mamba44 hey baie dankie en sal met graagte verder skryf... ek gee anyway ni om oor bad comments nie...
Reply

mamba44

Minx, behalwe vi 'n paar spelfoute, skryf jy goed. Ek hou van die boek, vroeër jare was tienerswangerskappe een van daai taboe onderwerpe en soms vandag nog. Niemand kyk egter verder na die situasie en hoe alles gebeur het nie. Dit sal interressant wees om te sien hoe jy hierdie onderwerp tackle. 'n Paar van my boeke het 'n sensitiewe onderwerp soos body shaming, aborsie, miskrame, under age issues(minors en ouer ouens). Party private messages wat ek al gekry het is verskriklik, maar ek gaan ni dat sulke messages my stop ni. Onthou net altyd dis jou storie en jy as skrywer besluit waaroor jy skryf en hoe. Jy het letterlik en figuurlik die pen in jou hand en idees en gedagtes in jou kop. Moenie dat enige negatiewe comments jou stop om te skryf ni. Lees dit vergeet dit en skryf verder. Ek wag op hete kole vi di res van di storie. So by the way ek is ook 'n van Niekerk. 
Reply

mamba44

@MinxVanniekerk ek doen dit graag vi jou.
Reply