JohanBrink

Hallo Simon. Ek hou van jou skryfsels. Ek dink taalversorging kan tot die kwaliteit van jou werk bydra. Laat weet as ek kan help. Hou so aan.

SimonTredoux

@JohanBrink  Baie dankie, Johan! Bly jy hou daarvan. Ek het baie lanklaas stories hierop geskryf, so ek glo ek skryf darem nou al beter haha. Ek beplan om weer te begin skryf.
Reply