Die Roer

11 1 0
                                    

Please see translation in next part.


Op wie kan ons vertrou in vandag se tyd

Ons bewapen onsself vir stryd op stryd

Die roer, van houd en staal ken geen tyd

Die versier is gestel op die landskap wyd


Ek neem my hand en streel jou loop

In my hart voel ek die hinkering van hoop

Met die deurtrekker die roes van jou stroop

En dink aan dae van perd ry bloot


Ek ken jou, jy van houd en staal

Ek en jy – ons praat dieselfde taal

Die vyand agter die berg sal ons gaan haal

My roer – ons vertel die vryheids verhaal


By Vici van der Merwe (Cathrin Stuart)

Die RoerWhere stories live. Discover now