Hierdie gedig het ek n hele paar jaar terug geksryf so dis nie die gehalte van my huidige gedigte nie
¤¤¤¤¤¤¤¤¤¤¤¤¤¤¤¤¤¤¤¤¤¤¤¤¤¤¤¤¤¤¤¤
Om elke hoek en draai is daar 'n glimlag
En n bietjie omgee is ook nie te ver
Selfs al is dar mense wat jou min ag
En al jou probleme n reuse brugKyk om jou en jy sal sien
Mense wat die Here dien
Hy neem jou hartseer weg
En met Sy hulp kan jy alle swaarkry vegSy hande sal jou dra
Al wat jy moet doen, is vir hom vra
Hy is liewer vir jou as wat iemand anders ooit kan wees
En Hy is altyd by jou deur die Heilige GeesHy sal nooit jou swaarkry miskyk
Hy sien almal wat jou misbruik
Selfs al is die nag vir jou donker
En al is die mense om jou almal pronkersHy sal jou beskerm, al voel dit nie so
Hy is liewer vir jou as wat jy ooit kan glo
Jy moet net jou lewe vir Hom gee
En Hy sal dit bestuur soos 'n matroos 'n skip op die see

ESTÁS LEYENDO
Liefdesskim
PoesíaDie eerste vryevers in Afrikaans, gee asb julle kritiek en raad waar ek kan verbeter: