Maskers.

4 0 0
                                    


Maskers.

Maskers van seer.

Soms, dra ek die masker van more.

Daagliks dra ek maskers

van seer en hulpeloosheid.

Maskers van storms binne my.

Maskers van geloof en geregtighied.

Maar soms dra ek net maskers van gister

se seer.

Terwyl ek dit skryf wonder ek regtig hoeveel van ons dra elke dag maskers.

Jy sien elke masker sè iets, maar so baie maal vergeet ons onder daai masker is n mens.

Dit maak nie saak wat jy of ek ooit gedoen het nie,God will jou maskers van seer kom afhaal en vir jou opnuut kom heelmaak.

Sodat jy weer mens kan wees.

Tears wash over meWhere stories live. Discover now