Luister jy na die wind
Dan hoor jy My.
Sien jy die voëls dan sien jy My hand.
Kyk jy na ander dan sien jy My liefde.
Beleef jy storms?
Weet Ek daar om jou te dra.
As jy val kom Ek jou optel.
Sien jy N ma dan sien jy liefde van n Pa.
Kyk deur My oë na jouself
En beleef die volmaakte plan wat Ek vir jou het.
Beleef die grootsheid van die Vader deur die skepping.
Luister na die wind dan hoor jy dat Ek jou lief het my kind.
As jy net sal luister.
YOU ARE READING
Tears wash over me
PuisiJust some poemTears wash over me Flooding every part of me. Calling out Can't take the madness. Is it only me? I try to fund the will to live. Tears flood every part Calling reaching in every part of me.s of pain and many more poem...