Die gedagtes van ons verdwaal rond ..
Woorde vlieg soos wat ons baklei ..
Mense wonder ..
Tieners wonder ..
Ouers wonder ..
Jy wonder ..
Ons almal wonder ..Wat is jou gevoelens teenoor my ..
Moenie vir my se jy is lief vir my as jy werklikwaar my net haat nie
Moenie vir my se jy wil saam met my wees as jy eintelik op jou eie wil gaan verdwaal nie
Moenie vir my se jy kies my as jy eintelik nie naby my wil wees nie
Moenie vir my se jy wil myne wees as al wat jy wil se is bye nie ..Hou op met my gevoelens speel .. En se my hoe jy voel .. Sodat ek ook vir eens jou gevoelens kan verstaan 👑