Stof

13 1 0
                                    

Here hoe het U gedink?
Toe U sê laat daar lig wees,
Wat was U doel vir my?

Toe ek in U gedagtes in beweeg het,
Wat maak iemand,
So klein Heer, so belangrik
Vir U?

Hier sit ek nou,
Van stof gekom...
My lewe nou, ñ sandkorrel in tyd
Heer laat U wil geskied;
Na stof sal ek terug keer.

Die puntWhere stories live. Discover now