Weet jy,
Dis waar wat mense sê.
Weet jy,
Wat daar gedoen word?Die tweede keer is tog erger
En die keer daarna nog meer.
En daarna.
En daarna.Was die eerste handvol nie genoeg nie?
Hoekom moet hulle so aanhou?
Weer en weer, elke keer meer.
Stukke val al verder,
Ek weet nie.
Daar is rerig nie veel meer oor.Hoekom raak hulle nie net
...ontslae...
Nie?Dit sal tog beter wees
Vir hulle en vir my.