Die gevoel

13 1 0
                                    

Wat is dié?
Ek kan dit nie...
Sien nie,
Nie hoor nie,
Nie aanraak nie

Maar...
Al te goed kan ek dit voel,
Dit is moeilik om te beskryf.

Amper ñ samevatting,
Die res kom saam.
Geluk brand konstant met hoop
En deernis vir my.
Dankbaar te stand,
Verdwaal in die blou glasigheid.

Die puntWhere stories live. Discover now