20:48
"Hoe lank nog moet ek met daardie pes sukkel?" Vra ek vir Meria.
"Nog net 5 ure en 12 minute, babes," antwoord Micheals uit die middel van nêrens.
"My skof eindig 11 uur. Nie soos joune wat 1 uur eindig nie. Ek het nie dubbel nagskof gekry nie, so ek kry nie 6 ure nie. Ek kan eintlik vanaand gaan slaap."
"As dit is wat jy dink," sê hy, draai om en loop
"Wat moet dit beteken?" Ek staan op en hardloop na hom.
"Look who's chasing after who now." Sê hy. Ek draai net daar om en draf terug en sit terug op my plek.
"Okay. I spoke too soon," sê hy en hardloop terug na my.
"SAL JY MY OOIT UITLOS?!" Gil ek op hom.
Een van die brigadiere het my gehoor en draf oor na ons toe. En raai wat? Dit was Olsen.
"Wat's fout?" Vra hy bekommerd met n vreeslike staar aan hom.
WAT DE HEL???!!! LOS MY FRIKKEN UIT!!
"Sal julle altwee my nie net sommer uitlos nie?! Pla môre of iets?! Ek het nie nou krag hiervoor nie." Ek loop daar weg en stap na 'n rustige area waar hulle my hopelik nie sal pla nie.
Maar min weet ek dat dit n groot vout was...
YOU ARE READING
Nag Skof
Short StoryHighest Ranking: #1 in Short Story [08/06/2018] #3 in Short Story [09/06/2018] #1 Teresa en haar vriendin kom in die moeilikheid oor die irriterende laar-kommer wat baie flirtisties met haar is en haar reaksie van sy opmerkings geniet. As straf kry...