Leonie Steynvaardt is 26 jaar oud en woon in die Noorde van Pretoria, soos ander mense se Aan die gat kant van die wereld,
Net Lallie is die eerste boek wat sy klaar geskryf het.
Sy werk tans as n Compliance Administrator en het haar eie Webtuiste besigheid genaamd Olka Bolka Ceeations, sy hou graag van lees en stories vertel, Sy glo n mens kan enige iets bewaarheid as jy net jou verbeelding los laat,
Quote: My Jesus kry alle eer omdat HY my voete op die Aarde gehou het toe my kop in die wolke was en ek vry kon wees om my verbeelding los te laat en te kon glo soos n kind"
- Leonie Steynvaardt
- SumaliAugust 12, 2015
Mag-sign up para makasali sa pinakamalaking komunidad ng pagkukuwento
o
Kuwento ni Leonie Steynvaardt
- 1 Nai-publish na Kuwento

Net Lallie!
102
3
20
Hoe maak jy as jou geloof begin wankel, wanneer die duiwel om elke hoek en draai wag?
Jy vind uit die lewe i...