Woud

6 0 0
                                    

Die woud het my kom haal-
Die een met die diertjies
En die fietjies ,
Die bome ,
Die woelende waters,
Die jubelende wind,
Met die krakkerige blare waaroor ek hardloop,

Die woud met my naam op 'n boom diep en ver in die woud gegraveer,
My woud,
Die woud het my kom haal en
Ek kan nie teen die woud weg nie

-(f.v)

Nimmer immer bos Where stories live. Discover now