Dooie Siel Bosveld Part 2

2 0 0
                                    


('n Week later)

Karla Pov:

Dis nou al 'n week wat ek vir Alex ken en ek het begin gevoelens kry vir hom en ek weet nie hoe om dit vir hom te se nie en ergste van als ek weet nie of hy die selfde voel oor my nie.

Maar beteken terwyl (Mean while) het hy al lankal vir haar geval sy moet dit net nog agter kom.

Karla en twee ander families is nog oor op die kampterrein en hulle was ag families wat daar was, Karla het die gevoel dat iets nie reg is nie , want elke tweede aand is daar 'n gesin weg maar sy dink net dis haar paranoia wat inskop.

(Twee weke later)

Karla hulle is die enigste familie oor en sy het lanklaas met Alex ook gepraat en hom lanklaas gesien en sy gaan dit nie weg steek nie maar sy mis hom noggals redelik baie.

Daardie aand het sy iemand gesien wat sy nooit gedink het sy sou weer sien, Karla was oppad na die stort hut toe sy vir Alex sien. 'Alex, is dit jy.' Vra sy. 'Hi Karla, ek jou gemis.' Karla kyk na sy gesig totdat sy sien sy oe is bloed rooi van huil en pofferig. 'Alex, wats vout.' Vra sy bekommerd.

Alex Pov:

'Alex, wats vout.' Vra sy bekommerd. Ek nie geweet hoe om vir haar dit te se. Maar dis nou of nooit as sy rerig van my hou sal sy nie laat dit tussen ons kom nie.

'Karla, ek was nie heeltemal eerlik met jou nie.' Se ek. 'Karla wat ek nou vir jou gaan se, ek wil net jy moet nou oopkop wees ok.' My stem het hier aan die einde gebreuk. 'Karla ek's verlief op jou en was nog al die pad van die begin af dit is soos liefde met die eerste oogopslag. Maar die afgelope twee weke het ons die gesinne om jou dood gemaak om vleis in die huis te kry. Daar was 'n tyd waar ons nie kon vleis bekostig het nie en so het ons begin met mens vleis, Karla ek wil rerig waar nie he daar moet dinge nou verander tussen ons en die rede hoekom ons nie agter jou familie gegaan het nie  is dat ek is leif vir jou en ek wou nie jou so seer maak nie, ek wil he jy moet saam  met my wees vir die res van my lewe.' Toe ek als vir haar klaar gese het, kyk ek na haar met trane in my oe. Sy het nie eers na my gekyk nie en dit is wat my hart nog meer gebreuk het. 'Karla, ek verstaan as jy nie meer saam my wil wees nie of my meer wil sien nie, dis net ek moes dit net af-...' Karla onderbreek hom deur hom te soen, nie op die wang nie maar wel op die lippe.

 'Alex, ek's kwaad dat jy nie eerlik was met my aan die begin nie, maar maak nie saak wat ek sal altyd lief wees vir jou.' Se Karla met trane in haar oe. 'Ek meen Alex, ek sou die selle gedoen het net om my familie aan die lewe te gehou het so ja, maar soos ek gese het ek is lief vir jou en was net bang om dit vir jou te se want ek nooit geweet of jy die selfde gevoel het nie.' Terwyl Karla dit gese het was Alex se familie agter hulle, en as ek se hulle het als gehoor dan bedoel ek hulle het als gehoor. Alex se ma stap nader en se: 'Alex is als ok liefde.' Alex draai om met 'n groot glimlag op sy gesig en se: 'Ma my dag kani nog beter wees, as om die leifde van my lewe nou veraltyd te kan hou.'  

Sy ma glimlag vir hom eindlik sy hele familie glimlag en se op die selle tyd: 'Alex ons het als gehoor en ons bly julle kon dinge uit werk.'

Karla Pov:

Ek kon nie nog meer gelukkiger wees as wat ek was. Ek het toe my ouers vertel, kom ons se net hulle het beheer verloor maar op die ou einde het hulle verstaan, selfs my pa het gese as nie kon beter nie sou ons dit ook gedoen het.

(Vyf Jaar later) 

Ek en Alex het vir twee jaar uit gegaan. Op ons derde jaar herdenking het Alex my gevra om te trou. En julle weet wat my antwoord was en ja julle is reg ek het ja gese.

'n Week na ons Wittebrood het ek uit gevind ek is swanger, omw ek sal nooit vergeet hoe Alex gereageer het nie dit letterlik gelyk asof hy 'n spook gesien het. Ek eerstens gedink hy wou nie die kind he en net soos wat ek om draai gryp hy my om die heup en soen my op my mond met 'n groot glimlag op sy gesig. (Hy het soos 'n kind op kers oggend gelyk haha)  

So hier is ons nou, vandag sit ons met tweeling seuns Zander en Xander. Ooo en moeni dat ek vergeet ons verwag nou nog 'n klein seuntjie en sy kraam tyd is om die draai.'

Ek kon nie vir 'n beter lewe vra nie, want ek is met die man met wie ek in die bosveld op verlief geraak het en saam hom het ek 'n familie.

The Book of HorrorsWhere stories live. Discover now