Dooie Siel Bosveld!!!

4 0 0
                                    


My Pov:

Die dag het uiteindelik aangebreuk. Die dag wat ek en my familie op 'n kamp gaan. Maar ek nie heeltemal seker waar dit is want ek nog nooit van dit gehoor. In plane Afrikaans is dit die 'Dooie Siel Bosveld' genoem en Engels is dit 'Dead Soul Bushveld', net om aan die engelse weergawe te dink gee dit vir my die rillings.

Maar ek is 'n meisie van avontuur en wat is avontuur sonder gevaar (Ek lag vir die aangesig van gevaar hahahahaha). Terug by die storie, ons het so pas in gery by die hek of wat ook al oor gebly het van 'n hek oppad na die kamp gedeelte.

Oppad daar na toe kry ek die gevoel iets kyk vir my. Ek kyk by die venster uit en ek sien 'n jong man dalk vroeg 20's maar shoe ek moet se hy's noggals aantreklik. (Omw hoe kan ek so iets dink), dink ek vir myself toe ek weer op kyk om na hom te kyk toe was hy nie meer daar.

Dis snaaks maar ek myself nie so erg gesteur, hy's seker een van die tieners wat ook hier vir die vakansie kom kamp het.

Alex Pov:

'Alex kan jy asb gaan kyk of al die gaste al opgedaag het wat hier gaan kamp.' Roep sy ma van die kombuis. 'Reg so ma!' Antwoord ek. Ek stap uit my kamer uit e gaan onder toe en uit by die agter deur ek stap al die pad langs die paatjie wat na die kampterrein lei. Oppad daarna toe hoor ek 'n kar nader kom (dit moet seker die laaste gaste wees) dink ek vir myself. Soos wat van die paatjie af gaan om te kyk of hulle die laastes is vang iets my oog.

Sy sit agter in die kar maar sy is die mooste meisie wat ek al ooit hier gesien het. Haar blonde hare wow ek was weg geslaan maar ongelukkig kon ek nie verder sien hoe sy lyk totdat sy op gekyk het en my gesien het. Ek gaan nie lieg nie as ek se ek was weg geslaan toe ek haar hare sien maar toe sy na my in die oe kyk of dis wat dit na gelyk het was haar oe blou, maar dis die mooiste blou wat ek nog ooit gesien het.

Toe sy af kyk toe dink ek maar ek moet myself voorstel en ek moet haar net myne maak voordat ons en as ek praat van ons praat ek van die hele familie uitgaan om die kampers dood te maak, ek het die vrees dat hulle gaan haar weg vat van my.

Ek hardloop terug huistoe om my ma te vertel en soos wat ek by die huis instap sien ek almal daar ma, pa en my twee broers ek's die oudtse. Anyways dit maak nie rerig nou saak . My ma kyk op en vra my: 'Hoekom jy so uit asem.' Ek kon haar nie antwoord of ek kani vir haar se dat ek het verlief geraak of 'n crush het want ek weeti hoe sy gaan reageer nie. Toe ek weer na my ma kyk toe gee sy my die kyk die kyk wat niemand in die huis nie eers my pa meer kan weg kom nie.

Toe weet ek, ek moet die waarheid vertel, (toe vertel ek hulle als en ook van die meisie wat ek gesien het). Ek kan nie vir julle die gesig uitdrukkings verduidelik maar wat ek wel kan se is my familie was op die ou einde bly dat iemand my oog gevang het want dit is nie sommer net wat ek hulle vertel van iemand nie.

My Pov:

Ons het klaar ons tente en goed opgeslaan en my pa is nou besig om die vuur aan te steek. 'Karla, hoekom gaan kyk jy nie so bietjie rond en verken die plek.' Se my ma. 'Ok, ek sal terug wees wanner kan en moeni warrie ek het die botteltjie pepperspray wat pa vir my gegee het.' Se Karla.

Terwyl ek verder van die kampterrein af weg beweeg kry ek die gevoel weer van iemand wat my weer dophou. Ek draai om in alle rugtings opsoek na die persoon wat na my kyk maar ek kry niks, totdat ek 'n takkie hoor breuk en ek draai om met pepperspray in my hand gereed om die persoon te spyt en soos wat ek op kyk sien ek die ou wat ek langs die pad gesien het toe ons in gery het.

'Hi, ek's Alex en jy is.' Se hy en steek sy hand uit om my hand te skut . Ek kyk na hom besig om te dag droom totdat hy sy hand voor my gesig waai en dis toe ek terug in werklikheid kom.

'Sorry, wat jy gese.' Vra ek. 'Ek gese Hi, Ek's Alex en jy is?' 'Oooo sorry my naam is Karla, kan ek net se dat jy super warm is, omw sorry daai was so ongewens.' 'Is ok ek dink jy is ook naggals rerig mooi meer skoonbeeld as mag so stel.' Se Alex. 'So Karla van waaraf is jy?' Vra Alex in sy sexy diep stem. 'Haha umm ek's al die pad van Worcester en jy.' 'Ek bly hier, die is ons plaas waar julle kamp.' antwoord hy. Karla raak weer verlore in sy oe. 'Kan ek jou iets se Alex?' Vra Karla. 'Yeah, Shure ek al joune.' Antwoord hy haar en Karla bloos met sy antwoord. 'Ek wil net se jy't rerige mooi oe Alex en ek kanie help om die heeltyd verlore te raak in hulle.' Alex se hard klop vinnig en hy dink vir hom self dat dit 'n goeie ding is om meer te begin.




Part 2 Kom more, Lots of love Karla en dankie aan die's wat my stories al gelees het. :):):)

The Book of HorrorsWhere stories live. Discover now