Deel 1: Die Pad

4 0 0
                                    


Daar is engele wat die pad ken.

Hulle gaan vooruit om dit te verlig.

Hul vlerke gooi skaduwees op die teer.

Hul spreek woorde sodat die pad aanhou. 

Alles en almal weet dat hulle kom.

Hierdie tipe  pad hou aan vir ewig.

Die pad wat die engele hier oophou. 

HectuxhTahanan ng mga kuwento. Tumuklas ngayon