Hart.

170 8 1
                                    

Kom kap my kop oop
en lees die gedagtes
wat hier rond fladder.

Krap in my geliefkoosde
herinneringe, en kies 'n paar.
Plak dit op teen jou muur.

Breek my hart oop en laat
my warm emosies oor jou
bloei soos heilige water.

Bly lief vir my wilde hart,
al verstaan jy dit nie aldag nie.

Joernaal Van 'n Gebroke SielWhere stories live. Discover now