'n Seënbede

225 3 3
                                    

Laat die swoeg en sweet,
die voorbereidings grond,
die tree presies afgemeet
vul nou elke wond.
Laat die bitter en teer
die las en teer,
bind met die bitter en klip
die las en klip
Met laaste grond vasgestamp
lê nou julle teerklippad.
Lê hom mooi, lê hom reg,
want daar is net Een Weg.
Onthou nou om mekaar se lewens aan Hom toe te wy
Sodat julle ook nou vorentoe ander na Hom toe sal lei.

AfrikaansWhere stories live. Discover now