Liefde

126 4 1
                                    

Liefde

Liefde
is die oorgee van daai kosbare laaste stukkie
Liefde
is die ekstra myl wat geloop word
Liefde
is die voorsiening van i veilige skuilplek
Liefde
is die oorgee van daai kosbare enigste Seun
Liefde
is die ekstra gewig kruis wat gedra was
Liefde
is die voorsiening van die Hemelse Woning

Liefde is, was en sal kom.

AfrikaansWhere stories live. Discover now