LEES!!
Hey my getroue lesers! ☺☺
Ek het my stories so bietjie aangepas. Nothing major. Maar ek het al die hoofstukke wat ek reeds gepublish het, oorgedoen en weer gepublish vandag - die hoofstukke is langer, so as jy nie kans sien om al die geblabber oor te lees nie, moet jy gaan soek tot waar jy laas gelees het ( jammer ).
Asseblief. Asseblief. Asseblief maak bietjie vir my 'n cover vir die storie. Dit sal flippen cool wees.
Comment 🍍
Share ✌
Vote 💛Ek hoop julle het so baie geeet soos ek op Kersdag.
#Happy_new_year 🎉🎉
Roos 🌼
أنت تقرأ
Die verlede haal mens in (Afrikaans)
أدب المراهقينMagdaleen is die praat van die skool, met haar losbandigheid en geheime wat haar inhaal - want wanneer mens nie mens se verlede reg begrawe nie, haal dit mens in. Magdaleen ontmoet mense wat haar hele lewe gaan omgooi - mense met probleme en verlede...