Hoofstuk1 2 Jaar later...

28 1 0
                                    

Ek is jaco vissagie ek en carel het groot vriende geword toe hy by die Hoërskool Danie Malan aan gesluit.Ons was soos orals saam hy was vir my soos n broer wat ek nooit gehad het nie.Hy het sy diepste geheime,sy liefdes lewe,sy pyn,sy geluk alles met my gedeel.Dit is net naskool die tyd van die jaar waar die bome tragedie beleef.Ek en carel loop onder die jakaranda boom watse blommetjies al verlep is skielik....

Die verkeerde kantWhere stories live. Discover now