Hoofstuk 4

6 0 0
                                    

2 Maande later....

Amy en ek het verlief geraak op mekaar ons het elke naweek saam mekaar spandeer ons was een aand in  n resturant toe kom n  vreemde man na ons tafel toe hy vra my of ek so iemand ken Carel de Lange met n frons op my gesig antwoord ek ja. Die man sit n kaartjie met klom nommers op voor my neer en toe verdwyn hy. Die nag lê ek in my bed en wonder wie die man is ek begin heen en weer loop ek  in my kamer rond ek hou die kaartjie voor my oë en ek sien die kaartjie spel Snake Blake ek loop na die venster op soek na vars lug ek staar uit na die venster en sien n vreemde mens oorkant ons huis wat na ons huis staar. Dis ses uur die oggend en die koffie brand nog my keel ek wonder wie hy is, wat hy is, wat soek hy van my? Ek kan nie meer fokus op skool want die persoon is besig om my te spook ek wil nie vir amy in bring in die storie eks bang dit spook haar ook.

Die verkeerde kantWhere stories live. Discover now