Hoofstuk10

4 0 0
                                    

Ek sit al seker vir n maand in die kamer en my brein begin werk . Wie is Carel dan werklik? Hoekom het hy dit gedoen ? Dan snap dit my die vreemde man met die kaartjie, die bloed teen Carel se kop. Hy is die leier van die bende groep Snake Blake dink ek hardop ek hoor n geklap in die agter grond en ek sien Carel met n glimlag "Bravo jys slimer as wat ek gedink het" ek val oor my worde "hooee bbeddoeel jjjy " hy tik my kop en sê " Dink bietjie vir jouself " ek kyk na Carel met n frons op my gesig Carel begin lag en sê "Bra ek en Amy beplan dit al lank " Ek verstaan nie hoe bedoel jy Carel hy klap sy hande twee keer en daar kom twee mane met my pa en ma hou hul vas gebind ek wil nog iets toe haal Carel sy geweer hy , hy fluister iets in die een man se oor en begin lag .....

Die verkeerde kantWhere stories live. Discover now