Hoofstuk 9

3 0 0
                                    

Oom Craig fluister ek in die pik donker stilte ek hoor n gekreun in die ander kant van die kamer. Die skerp lig van die son verbrand my gedagtes waar is ek nou dink ek. Ek sien oom Craig vas gemaak aan n pak en vol bloed en seer pleke wat gaan aan my kop draai en ek voel hulpeloos. Die deur in die hoek van die kamer gaan oop en ek sien Carel loop in ek skreeu sy naam maar hy reageer nie hy loop na oom Craig , oom Craig mompel " jy los haar uit " Carel ruk n goue hand geweer uit en die kamer word bloed rooi

Die verkeerde kantDonde viven las historias. Descúbrelo ahora