Hoofstuk 8

3 0 0
                                    

My lyf en alles is al so seer ek kan nie eers beweeg. Ek sit al seker vir n week of so iets al hier so  wie is hulle?dink ek. Die deur gaan weer oop maar die keer is dit twee polisie mane my ma en pa storm in en gooi my toe met vra albei gelyk "wie is hulle, Is jy ok, wat het hulle aan jou gedoen"? Oppad huis toe koop my pa vir ons kos. Die volgende oggend hoor ek n klomp stemme ek beweeg stadig af en sien Amy, Oom Craig( amy se pa) , Tannie elshante ( amy se ma) toe ek onder kom hardloop Amy na my toe sy druk my styf vas " is jy ok" ? Uhm ja ek het net nog net so bietjie seer maar eks ok Oom Craig druk my op my rug en sê Jy was seke net in die verkeerde kant seuna. Daai woorde slaan my dadelik raak is dit nie wat die manne gesê het nie. Wat beteken dit is hy my mense handelaar ek maak vir my koffie en hou so stip-stip dop of oom Craig vir my kyk maar hy doen nie hulle was later die middag huis toe die aand het ek vroeg gaan slaap . Die volgende oggend het ek vroeg op gestaan en toe staan oom Craig voor die deur ...
Ek maak die deur oop en oom Craig druk my in die deur in nog voordat ek kon keer druk hy sy hand oor my mond en hy lyk gespook

Die verkeerde kantWhere stories live. Discover now