Ek is Bienke en is 15jaar oud en kan nie wag dat ek kan klaar maak met skool nie . Ek het so baie idees wat ek wil nog doen in my lewe.Ek het vreemd idees hoe die werêld werk en hoe ek die samelewing sien ,omdat ek niks goed eindelik in my huis sien nie en dit moelik is maak ek my eie fantasies op hoe dit werk daar buite .Ek belowe julle dit gaan baie beter as wat dit in my huis gaan. Ek en ma is nie nou die beste vriende van mekaar nie ,maar sy probeer ek kom nooit oor die weg met haar eindelik nie.Ek en my pa kom oor die algemeen met mekaar oor die weg. Ek sou liewer 'n beter verhouding wou gehad het met my ma wat ek nie kan nie want sy dink die lewe gaan net oor haar en niemand anders nie.'n Mens kan nie aldags met jou pa oor meisie goed praat nie. Ons is nie ryk nie.Ons bly buite die dorp by n plakkers kamp.My pa se werk betaal hom nie reg nie,so met die gevolg kry hy min salaris. Ek maak die beste van die slegte saak.Dit hoekom ek nie kan wag om uit die huis te wees nie.Ek leer en werk baie hard waar ek wil kom in die samelewing.Ek wil baie graag 'n beurs kry wanneer ek in matriek is.
"Bienke" haar ma Helena
" Ja, wat is dit ek is besig mamma"se ek nors en vies maar probeer vriendelik klink
"Bienke waar is die vuurhoutjies ek wil die kos begin opsit. Ons gaan net pap eet daar is nie vleis nie , jou pa nog nie salaris gekry nie ."" Okay , dit is langs die gasbottel ma." sê ek net vinnig ek probeer dink oor my lewe en sy pla my.
"Wat maak jy ? " vra sê sy my .
" Ek dink somer ma net ma ." kan sy nou regtig nie ophou nie. Dis hoekom ek wens is alklaar met hoërskool as ek nie n beurs kry gaan ek op die laaste dag van my matriek nie terug huis toe nie, maar gaan ek waarheen die lewe my vat . Ek gaan probeer werk kry om my studies self te betaal om vir n prokereur te swot. Ja ek weet almal dink ek sal nie daardie gevaarlik en moeilike werk kan doen nie.Dis huis hoekom ek dit gaan doen om almal verkeerd te bewys.
"Hoekom wil jy dit word?" vra almal buite die vra en advisie dat dit gevaarlik is ens. Ek wil dit word om krimenele wat onskuldig se onskuld bewys en die regte mense in die tronk te sit wat dit verdien.
YOU ARE READING
Liefde vir ñ krimeneel
Mystery / ThrillerBienkie word arm groot. Toe gebeur iets on verwag. Na vier jaar ontdek haar. ouers haar en sy is verlief op 'n krimineel. "Gaan sy met hom trou of nie?" is almal se vraag. Sal sy hom vergewe vir wat hy aan haar gedoe. n het of nie? Gaan sy die...