"My storie begin so wel ek het alles gehad wat ek wou hê behalwe ñ pa want hy is in die tronk van my geboort
af . Hy my ma geskiet in die hof voor almal terwyl sy my verwag het. Ek was 6maande in haar maag. So hy het 25 jaar se tronkstraf gekry. My ma het my alleen groot gemaak sy haar bes probeer om ons onderhou sy het toe ek 5 was weer getrou .Raun was sy naam hy het my goed geleer wat ñ pa vir sy seun moet leer. Hy was baie goed gewees vir my en my ma. Hy het oorsee gewerk vir die NAVY'S . Elke 6maande kom hy huis toe gekom vir 2maande dan gaan hy weer oorsee. Toe ek 18 was het ek gaan studeer om n prokereur te word ek my eerste jaar gedruip ."
Hy het begin huil en ek kry eindelik jammer. "Waar het dan dinge skeef geloop en wat het dit met my te doen."
Hy kyk vir my met verwarding in sy oë. "Ek kan nie glo ek het dit gesê nie. Dit die eerste keer wat wat ek vir iemand dit gesê het. Ek voel ek kan jou vertrou met alles tot hierdie wat ek vir jou gaan sê. Ek het verkeerde vriende gehad hulle het verskriklik gedrink jy weet hoe dit gaan as n mens op universiteit is. Ek was een aand baie dronk ek was nie my self gewees nie. Ek die meisie so erg geslaan , maar die ergste van alles ek omdou niks daarvan en daar is glo getuienis wat dit gesien het ."
Ek kry hom jammer ,maar op die selfde tyd bang."Okay wat ek voel geeerd om te sê , maar wat help dit wat ek moet doen in die werk wat ek nie weet waaroor dit gaan nie NOGSTEEDS "
"Ja dit het alles met jou te doen as ek dit nie gedoen het nie so ek nie nou jou ontvoer het nie. Ek word geblackmail daaroor en as ek nie doen wat hulle sê ek moet doen nie gaan ek verewig toe gesluit word. "
"Dit is tog lank terug seker as jy eerlik is met die polisie is en sê jy word geblackmail. Hulle sal aan jou kan wees. "
"Nee,hulle sal nie. Weet jy hoeveel dwelmmiddels ek in gevoer het en uit gevoer het in die land,hoeveel plekke ek in gebreuk het. Ek was tot dis ver wat ek gelukig gewees dat die polisie my nie gekry het nie. Nou wil hulle jou hê en ek moet doen wat hulle sê. Dieselfde gaan jy ook doen ek dink jy gaan my kollega word. "Wow, wat hulle wil hê ek moet help om dwelms in te voer.
Dit is rof en het nie ñ idee wat om te sê nie .was. Wat moet ek doen met al hierdie inligting.
Ek vra hom toe "Jy sê hulle blackmail jou né is dit moonlik dat hulle ñ hou vas het op almal wat hier werk."
"Ja,dit kan moonlik wees. "
" Nou wat het hulle teen my ek ken hulle nie en het nie ñ wet oor getree nie. Ek skuld hulle niks."
"Dit is nie hoe dit werk nie poplap. Hierdie is regtig hulle sal jou dan iets kry om teen jou te hou of jou te druig om jou naaste seer te maak."
YOU ARE READING
Liefde vir ñ krimeneel
Mystery / ThrillerBienkie word arm groot. Toe gebeur iets on verwag. Na vier jaar ontdek haar. ouers haar en sy is verlief op 'n krimineel. "Gaan sy met hom trou of nie?" is almal se vraag. Sal sy hom vergewe vir wat hy aan haar gedoe. n het of nie? Gaan sy die...