Hoofstuk 3

23 1 1
                                    

Nou is ek in die warm kamer en is verveeld weet nie wat om te  doen .Ek wag al lank  boonop is ek toegesluit hier weet nogsteeds nie hoekom ek hier is nie hoop ek gaan vinnig uitvind .
Ek hoor iemand die stem klink bekend is die man van vroeë  .Ek hoor  hoe die sleutel in die deur oop maak.    

Hy kom in en sit langs my :"Wil jy iets eet of drink ek sal vir jou bring. " Sy oomgee gaan nie my oor reed om te bly om vir hom te kom werk nie as jy my vra kan hy dit hou in die ander kan is ek honger " Ja ek is honger en dors wat dink jy om so toegesluit te word put n mens uit nogals."
"Ek is jammer moes vroeë kom hoor. Sal nou dadelik iets bring om te eet en drink goed. "Moenie jammer sê nie dit klink nie reg by   n misdadiger soos jy nie ."
"As ons gaan saam werk kan jy nie  so kortaf wees nie. Ek moet jou kan  vertrou teen alle tye hoor jy my "
"Jy my vertrou ek dink liewer dit is anders om. Jy sê ons gaan saam werk maar ek mag niks weet wat ek gaan doen nie. Dit werk nie so nie. Jy moet my sê wat ek gaan doen. "
"Ja later as ek weet ek kan jou teen volle vertrou. Ek gaan nou jou kos gaan. " Hy loop  en slaan die deur toe om te wys hy is nou kwaad seker omdat ek hom te ver gedruk het vandag maar ek het die reg om te weet.
N ruk later kom hy hier aan en gee my n bord kos waarin koekies biltong droewors in is nog toe in hul papier ." Hoekom is dit nog in hul papier toe gemaak. "Vra ek onseker "Dat jy nie kan sê daar is dalk gif in is nie want ek wil he jy moet sterk word vir waneer ons begin oefen vir jou werk. "
"En waneer gaan ek uitvind van my werk. Ek weet nie eers wat dit alles behels   nie "sê ek streng hy gaan nie weer probeer om my in duster  te hou nie. "Okay  maar dan moet ek van die begin,  begin waar die storie begin  het en dit is waar ek van dan kom so asseblief moenie oordeel nie."                      

Liefde vir ñ krimeneel Where stories live. Discover now