HI ek is Bianka en skryf die storie van *liefde vir n krimineel* ek lank gedink oor die boek of ek hom moet post of nie . Hier is hy hoop julle hou daarvan .As julle daar van hou like dit asb ek wil hom laat klink soos ñ film . So asseblief gee komentaar en vote dat ek weet of ek verder moet skryf of nie . Julle moet my asb ook julle idee gee oor die boek daar is 2 hoofstukke klaar . Geniet jou dag verder .
YOU ARE READING
Liefde vir ñ krimeneel
Mystery / ThrillerBienkie word arm groot. Toe gebeur iets on verwag. Na vier jaar ontdek haar. ouers haar en sy is verlief op 'n krimineel. "Gaan sy met hom trou of nie?" is almal se vraag. Sal sy hom vergewe vir wat hy aan haar gedoe. n het of nie? Gaan sy die...