Hoofstuk 2

44 3 0
                                    

Daardie aand reën dit kliphard .Dit het later ook begin haël en die donderweer het kwaai op gesteek.
Ek lees boek by ñ paraffin lamp.

Ek wip soos ek skrik iemand staan langs my en hard asemhaal dit is nie my pa nie.Ek probeer om draai om te kyk, maar ek kry nie kans nie.Ek skreeu maar ek huig na my asem van n stuk lap wat op my  mond  vas gedruk word.  

..................sy het haar bewussein verloor.
                  8 ure later

Ek maak my oë oop en weer toe en toe weer oop is dit 'n droom . Waar is ek ? Hoekom is my hand en voete vas gebind? Toe kom alles weer terug nou omdou ek iemand het my vas gedruk met ń lap op my gesig.
Skielik is n lang, blou oë en blonde hare man hier voor my .
              

" "WAT soek julle van my, " skreeu ek
in 'n dapper standvastige stem.

"Jou samewerking sweetpie en
jy wil seker weet wat jy hier maak ." 

"Nee ek wil nie weet nie natuur wil ek weet " se ek sarkasties .
"Wel dat ons nie stokiesdraai nie ek  het jou nodig om n werk af te handel vir ons. So dit gaan af hang hoe lank jy daarmee gaan vat maar jy moet eers ons vertrou wen voor jy die werk opdrag kan kry . Jy gaan soos enige ander besighede onder begin en jou self op werk.Nie moeilik nie eindelik simple maklik"
" Wel dit is ongelooflik weird om  ontvoer te word net om 'n werk vir julle te verrig en wat maak my spesiaal nogals om dit te doen  "
"Jy het die looks ,die verstaand en jy is slim.Verduidelik dit alles sweetie "

Okay hy moet nou op hou om my byname te gee .
" Soos ek sê jy moet ons vertroue eers wen ."
Regtig dink ek vir myself nou moet ek julle vertroue wen vir wat ,maar ek sê eerder. "Hoekom moet ek julle vertrou wen en watter werk moet ek vir julle doen julle ontvoer my dan moet ek nog vir julle werk dit is menshandelsarbied as ek dit nie mis het nie.Sê eerder ek moet julle vertroue eerste wen . "

Hy ignore haar aanmerking en   vra " is jy altyd so cute en hardkoppig sweetheart " Ek raak kwaad en hy moet nou regtig ophou met sy troetelnaampies anders gaan nou nou vir hom troetelnaampies uit dink en dit sal nie moi wees nie is ek nou lus om sy dings vir hom vertel  priesies wat ek van hom dink.  " Jy het moes ondersoek op my gedoen voor julle my ontvoer het nie waar nie . So jy moet sekerlik my regte naam ken of hoe?."
Omdat ek ñ speurder of prokereur wil word ek al narvorging oor al die goed gedoen dit is ook hoekom weet dit is mensehandelarbeid .Dis ook hoekom ek weet ontvoerders moet hulle teikengroep of persoon ken en ondersoek  so hul doen ñ backgroundcheck of hulle hou jou dop vir ñ rukkie.  "Vroumens moet jy so hardkoppig wees. Ek het ordentlik jou gevra om my jou naam te sê en maak nie saak of ek jou ondersoek het voor ek jou ontvoer het nie." 
"Sal jou later sê . So is jy in of uit? " sê hy kwaad ek het hom kwaad gemaak dat ek net verdomp instem voor ek ook my humeer verloor dit sal manier hoe ek hulle planne kan uitvind. 
  "Wel ek nie n keuse nie of hoe? Kan jy dan net asb my  los maak of gaan ek die heletyd vas gemaak sit hier. "   
Hy glimlag net en bevel dat ek moet los gemaak moet word.
" Volg my ." Ek staan op en doen wat hy sê en volg hom toe by ñ gang en hy maak n deur oop en sê ek moet in gaan.
"So wat moet ek hier nou doen."
" Dit is jou kamer."
Knik net en maak of ek saam stem.

Liefde vir ñ krimeneel Where stories live. Discover now