Ek wens ek kon 'n iemand kry
Wat my glimlag oor my gesig laat glyIemand wat sal sê vat die kans
En dwars oor die ritme van die lewe dansIemand wat in die aand lê en sterre kyk
Wanneer die res onder lakens duikEk wens ek kon 'n iemand kry
Wat my innerlike kind bevryIemand wat my hart laat bewe
As gevolg van hulle unieke uitkyk oor die leweEk wens ek kon 'n iemand kry
Wat my siel vir eens kan wakker maakIemand wat my iets kan wys wat anders smaak,
Ek wens ek kan 'n iemand kry ,
Iemand heeltemal anders
'n iemand soos jy .
YOU ARE READING
A Poem of the heart . ( poetic bundle)
PoetryThis is a bundle of english and afrikaans poetry that I've written so far , from the heart .