Liefde

8 0 0
                                    

Wat is liefde? Liefde is 'n ongesproke kontrak , die antisipasie van daardie eerste kontak . Dis 'n false beeld van geluk en lewe , iets waarna die skaap mentaliteit wil hê ons moet strewe . Liefde is 'n idee , iets wat nooit bestaan , iets waarvoor mense dood sal gaan . Maar wat is die punt van die illusie , wie sê ons kan nie onsself gelukkig hou nie , wie sê ons moet trou nie ? Liefde is toksies en onbelangrik , iets waarvoor mense hul hart sal uitruk , liefde is maar iets van drome , soos wind wat weg waai tussen deer die bome.

DJ Burmester

A Poem of the heart . ( poetic bundle)Where stories live. Discover now