Gedagte gang

6 0 0
                                    

Ek sit en kyk hoe my laaste sigaret vir die dag uitbrand . My gedagtes dwaal in die eensaamheid van my wese soos die son sak oor die koppie . Wat is die punt van die ? Wat is die punt van enige iets? Ek staan op van my stoep af en sluk my laaste whiskey . Dalk is môre beter , dalk was die my laaste sonsak . As dit is sal ek gaan met die gewete dat ek die eindelose kring van die lewe gebreek het , dat ek 'n verskil kon maak in jou lewe al was dit hoe smal . Sal jy my hopelik onthou wanneer jou gedagtes eendag dwaal.

A Poem of the heart . ( poetic bundle)Where stories live. Discover now